EVENTS
No Events Found
LATEST COMMENTS
Bali
07/08/2008 05:20 good luck guys!
Juda
07/08/2008 05:18 cool stuff
Valskerm Back Home
Genre: Rock
Review: Valskerm is a 4 piece Afrikaans rock band from the Northern Suburbs in Cape Town.
Contact: Elizca Stemmet 082 699 7405
YOUR TRACKS

BLOG

Valskerm Interview
09 Apr 08:09
Want to know more about us? Willeklong did an interview with us!!!!!! Visit willeklong.co.za to read the full interview! Jip mense, hier is nog ‘n favourite van Willeklong. 4 Studente en ‘n catering man wat besig is om ‘n ‘Tiener Oproering’ te veroorsaak in die musiek wêreld. Hulle is reeds deel van die Mxit Music projek en soos ek hier tik, het hulle die 500 stemme op Mxit verbygesteek en is hulle een van die dae op die ‘offical playlist’ van Mxit! EXCELLENT MANNE! Maar wie is Valskerm? Lees ‘n bietjie verder..... op willeklong.co.za
2 Comments  New comment
Bali 07 Aug 05:20
good luck guys!
Juda 07 Aug 05:18
cool stuff
Cool websites
13 Mar 11:09
Gaan loer bietjie na www.willeklong vir goeie entertainment en Valskerm se website www.walskerm.co.za vir meer info oor ons! Ons het ook 'n groep op Facebook....soek net onder Valskerm en julle het ons!
0 Comments  New comment
Die begin van Valskerm
13 Mar 11:01
Valskerm is ‘n 4 stuk Afrikaanse band uit die Noordelike Stede van Kaapstad en het begin as ‘n droom maar na ‘n paar jam sessions en luister na ‘n oordosis afrikaanse musiek. Die band het toe sy bestaan gemaak met PC Benade en Chris Palmer (beide stellenbosch studente) wat gereeld die kitaar nader getrek het en toe al meer begin skryf het, gedurende laat Sept 2006. Skryf en sing het ‘n passie geword en het al meer gebeur so is Gustav Diedericks genader, middel Okt 2006. Na n hele paar garage sessies en werk by die Boer het Waldo Schafli deel geword van die band. PC, Chris, Gustav en Waldo het 13 Des 2006 die demo opgeneem. Pierre Erasmus het deel geword van Valskerm in Julie 2007
0 Comments  New comment
Die manne van valskerm
13 Mar 11:01
Lede: Chris (22) – vocals , Gustav (21) – kitaar , Waldo (20) – bass en Pierre Erasmus (23) – drums. Tipe musiek: Valskerm se genre kan beskryf word as Afrikaans Indie Rock & Roll. Chris skryf die lirieke vir meeste van Valskerm se songs. Hulle vind hul inspirasie by alle daagse dinge en dis hoekom dit almal wat daarna luister raak op een of ander manier – hulle gebruik die musiek as manier om hulle denke oor te dra. Aangesien hierdie groep musikante nog redelik jonk is maar ook so diep skryf raak dit ‘n baie groot aantal mense vanaf tieners tot volwassenes.
0 Comments  New comment
Groot vertonings
13 Mar 11:00
Vertonings: KKNK 2007 – Red Hart Rum , Rock Art en Planet Crossing , die Boer , die Kunskafee , Bohemia , Klein Libertas , Lanners Landing , Hoërskool DF Malan , Hoërskool Bellville Musiekfees , Hoërskool Brackenfell Sport en Musiekfees , Augustus 2007 Finale rondte van die Melodicor musiek kompetiesie , die Neelsie. Valskerm het in 2007 meer as 35 optredes agter die rug. 2008 KKNK- RSG stage, Amfiteater.Plaasteater, Club Evolution, Blizzards.
0 Comments  New comment
Valskerm het die verhoog al saam met groot name gedeel
13 Mar 11:00
Valskerm het die verhoog al gedeel saam met Ryno Velvet , HopAlongCassidy , die Hartvruggies , TrafficJam , Ekskuus , Bed on Bricks , Glaskas , die Helde , Taxi Violence, die Kys , Skuim , TeeJay Terblanche , Pik meets Pierre , Damn Right , Straatligkinders , Van Coke Kartel, Aking.
0 Comments  New comment
Toekoms Planne
13 Mar 10:59
Wat die band wil bereik: ‘n plate kontrak kry en n vol lengte cd uitbring. Ooral bekend word , baie meer optredes reg oor die land kry , goeie luisterbare musiek te maak , n video op mk89 te kry , vir mense iets te beteken deur musiek. en daar stop hulle nie hulle wil sterker en sterker word in die musiek bedryf en ‘n groot invloed daarop te hê Valskerm wil op almal se lippe wees en Valskerm wil onthou word.
0 Comments  New comment
 



grey_bar

Copyright © 2008 MXit Lifestyle (Pty) Ltd

Home | Privacy Policy | Terms and Conditions | PAIA | Report Abuse



Join our group on Facebook